Reviews

2.8
Based on 4 reviews and 15 answers
0
0
0
0
0
"I wish I knew about this website when I was about to choose School"
Lisa, parent
"Finally, one can access the opinions of other students completely transparently."
Fredrik, student
Get access to exclusive content, available only on SchoolParrot!
1 month
ZAR 29
First month. Then ZAR 69 / month
1 year
ZAR 299
Best valueFirst year. Then ZAR 499 / year.

For Schools and school staff

Do you work as a principal or school staff? Take control of your SchoolParrot profile. Click here
Parent
Oct 20, 2024

Boelies

'n Mens kan nie Boelie gedrag ontduik nie. Daar is sommige mense in Randfontein wat glad nie ander in ag kan neem nie. Hulle word dit nie in hulle huise geleer nie.

Hier is wat met ons gebeur het :

My seun Xander was GEBOELIE deur twee seuns Durant Jooste en Tyrese by Laerskool Randfontein Gr5. Daar is selfs 'n video van die insident en van die dag van gebeure het die hoof gesê die seuns wat dit gedoen het sal gestraf word en hulle sal die saak reg hanteer. Geregtigheid sal geskied.

Wel, Vrydag was die verhoor en alhoewel Xander ook presies dieselfde klagtes teen hom gehad het soos die kinders wat hom geboelie het omdat hy homself verdedig het. Die Voorsitter Ondervoorsitter en die Hoof het gesê hoe trots hulle op hom is dat hy homself so mooi verdediging het. Xander is onskuldig verklaar op al die aanklagtes en daar was soveel mooi getuienis van hom gelewer deur al die onderwysers wat vir hom skool gee.En selfs die wat uitgesien het om vir hom skool te gee.

Die seuns was detensie gegee en hulle moet 'n "jammer-sê briefie" skryf. So het Mnr Leon Haupt vir my gesê. Die skool kon die boelies skors indien hulle my kind met 'n wapen soos 'n mes aangeval het. Durant het my in die voorportaal in die oë gekyk en geglimlag so om te sê ek kan nie aan geraak word nie. Die hoof sê by dat Durant eintlik uit 'n goeie huis kom sy sussie mag dalk 'n hoofleier word binnekort.

Vandag skuif van die ouers Danie Jooste en Wilma Jooste vir die eerste keer voor ons in die kerk banke.Daar waar ek nou al jare gaan vir vrede vir my siel en leiding vir die week wat voorlê. En die hele diens deur is ek bekommerd oor my kind is daardie Boelie nou weer besig met sy dinge. Is sy plek van veiligheid en vrede nou ook van hom ontneem.

Toe ons uit kom en ek vir Xander sien sê hy dat Durant hier is en hy hom selfs by die kerk verlustig het daarin dat hy met geen straf weg gekom het met wat hulle gedoen het. Nie eers detensie gesit het nie. Gesê dat hulle my kind lekker geslaan het en so voorts.

Ek is so moedeloos, kwaad en baie hartseer hoe kan die ouers en die skool die tipe gedrag goedkeur en selfs beloon. Hoe gaan die toekoms lyk as dit is wat kinders geleer word.

Ek is bitter teleurgesteld en seer gemaak dat my kind dit moet deurgaan waar hy egter moet veilig voel. Sy blou kolle is weg en swelling is gesak maar daardie emosionele trauma bly.

Ek gaan die oral op sit sodat mense kan bewus wees dat jy moet versigtig wees vir mense wat bo blink en onder stink en moet asb nie op die skool staatmaak om jou kind veilig te hou of te beskerm teen Boelie gedrag nie want alles kan verdraai word as die kind aan sport deelneem. Boelies is die ambassadeurs van Laerskool Randfontein.
Other
Mar 2, 2023

BAD NETBALL

The schools netball team has a very bad behavior... I suppose you have a look at it... Hope it can change...
Other
Feb 27, 2023

Swak onderwysers

Die graad 3 eksaminator en moderator verwys in hulle vraestel na "prent jies" in plaas van "prentjies" (een woord). Ook gebruik hulle die woord "geprinte" in plaas van "gedrukte".
Graad 2 juffrou deel "puntuation" huiswerk uit. Hoe kan hulle punctuation huiswerk uitdeel as hulle nie eers punctuation kan spel nie.
Dit is baie swak as julle nie eers proeflees voordat julle hierdie goed druk nie.
Parent
Mar 17, 2020

RAM a school we're children thrive

Laerskool Randfontein,Ram, is situated in the heart of the small town of Randfontein. Headed by a principal that has an open door policy and addresses concerns of parents, teachers and students by ensuring that all parties are treated fairly whilst resolving issues amicably in the best interest of all parties. The teachers have a passion for teaching and students have a range activities available to them no matter their talent. All achievements are celebrated no big or small. The school is run's charity drives contributing to the wellbeing of the community.
15 Frederick Rd Homelake, 1759, Randfontein
0114122902

About SchoolParrot

  • SchoolParrot is a review site for schools. We are a company that believes in more transparency within schools. Our platform is open to all users.
    Read about SchoolParrot and our company
  • Reviews are published in real-time without moderation and we want to encourage our users to provide constructive feedback and keep a serious tone. The responsibility lies with the user.
    Read our review guidelines