Te veel effort om so ver te ry na die middel van GEVAARLIKE JHB CBD en dan word jou kind baie erg afgeknou - jy sal nie eers hiervan weet nie.
En dan word daar drugs aan die kinders verkoop deur die heining van die skool!
En gays in die koshuis.
Onderwysers wat bymekaar slaap agter die skerms.......
An amazing school full of great culture and the education is astonishing. With great standards and the use of the IEB schooling system nothing comes close.
I love my school and I am proud to be apart of such a prestigious academy.If I could choose again I would go to helpmekaar over and over ,I would never change my choice
Hierdie skool lyk op die oog af of alles so 'in plek' is en of daar so baie 'omgee' onder mekaar is. Dit was een van die redes hoekom ons ook besluit het op HMK. Maar soos wat die tyd aangegaan het, het ons vinnig ontdek die skool loop oor van boelies. Daar is geweldige onnatuurlike druk op die kind om te presteer op alle gebiede en a.g.v die feit dat so baie sterk kinders uitgesoek(gewerf) word, skep dit onnatuurlike sterk kompetisie(Wat seker nie noodwendig altyd sleg is nie, maar passop vir die kind wat net gemiddeld is!)
Kinders wat finansiële ondersteuning(afslag op skoolfonds) ontvang, word in heelwat opsigte benadeel en mag aan sekere goed nie deelneem nie. Dis ook sleg vir daardie kind want hulle leer baie vinnig onder mekaar wie se pa 'dit nie kan bekostig nie'.
As jou kind 'n uitstaande sport talent het(veral atletiek & rugby) word hy/sy al in Gr 7 genader en uitgenooi vir 'n onderhoud met die hoof. Indien jy gedink het HMK gee nie beurse nie - hulle doen. (Sommige leerders kry selfs gratis koshuis verblyf). Daar word dan 'n kontrak geteken waar die leerder onderneem om vir sy/haar hele hoërskool loopbaan aan te hou met daardie sportsoort en die skool te verteenwoordig by elke sportgeleentheid. Natuurlik waar HMK se goeie atletiek vertonings vandaan kom! Hierdie reeling is vir baie leerders 'n probleem aangesien hulle talent oor tyd verander en hy/sy het dan nie 'n keuse om op te hou of eerder te fokus op iets anders as hulle in die skool wil aanbly nie).
Ouers se betrokkenheid speel ook ongelukkig 'n baie groot rol by die skool. Ouers wat baie skenk, se kinders het 'n totaal ander stel reels. Ryk ouers se kinders word baie vinnig en ongesiends 'uitgebail' sonder enige ernstige gevolge as reëls oortree word of dinge skeefloop. Dis ook juis hierdie ouers wat persoonlik uitgenooi word na eksklusiewe geleenthede waar net hulle saam kuier en dik pelle word met die hoof & personeel(En natuurlik weer skenk ook)
Dinge by HMK is net "TE". Abnormale sterk kinders wat meeding in 'n abnormale sterk skool met ouers wat abnormale groot salarisse verdien en fenominale flambojante funksies reel wat natuurlik gereeld 'n groot "hype" skep en almal in die wolke laat oor hoe ongelooflik 'great' die skool is. Maar wees gewis - daar is baie sleg wat ook aangaan agter hierdie valse "vrolike" maskers. Dis sekerlik ook hoekom daar 3 voltydse sielkundiges is wie se afspraakboeke permanent uitgeboek is - daar is GROOT emosionele issues by HMK wat alles onder die tafel en agter geslote deure hanteer word!
Die onderwysers is oor die algemeen baie bekwaam. Fassiliteite is natuurlik uitstaande a.g.v al die baie geld wat inrol.
Die IEB kurikulum is onnodig moeiliker as die staat kurrikulum - jou kind gaan defnitief baie beter punte behaal in 'n gewone skool. IEB kinders word glad nie bevoordeel as dit by universiteit keuring kom nie - inteendeel tel hulle IEB wisk punt net soveel as die gewone CAPS wisk punt, wat heelwat makliker is(Moenie val vir hulle praatjies op oueraande nie - dis onwaar, akademie is onnodig baie moeiliker).
As ek oor kon kies, sou ek my kind veel eerder in die beste staatsskool geplaas het waar hy/sy ook blootgestel sou word aan "normaal" en "doodgewoon". Waar ouers se betrokkenheid en geld hom/haar nie onregverdiglik sou bevoordeel/benaadeel het nie en waar hy/sy kon deel wees van 'n skool waar boelies werklik aangevat word(En nie beskerm word omdat pappie geld gee nie).
Ek is spyt oor ons keuse - sal nie HMK aanbeveel vir ander ouers nie.
I’m currently a grade 10 pupil in this amazing school. You will not find another school in South Africa where learners build each other up as they do here at Helpmekaar Kollege. Second, third and even a last place achievement matters as it’s all about participation and teamwork! The teachers are hand picked from the best of the best and the personal attention ensures students don’t fall behind. I’ve seen learners grow in confidence and appreciate what this school stands for and believe learners have their best opportunity to achieve their potential in this broad thinking and dinamic school. Super proud!!!
I’ve been in Helpmekaar from 9th grade to 11th grade. It’s a private school that’s great in size. Unlike many smaller private schools, Helpmekaar often ensures students don’t feel too entitled and arrogant, because of the amount of excellent students and talented individuals. Helpmekaar stresses on school spirit and keeping the Helpie chain strong, even way after graduating. Despite many students coming from well off families, there are plenty students from all backgrounds and social class. Diversity in race and culture has increased since I’ve started studying at Helpmekaar. Teachers are amazing (some scary oop-). Extra classes can be arranged. Helpmekaar somewhat lacks in the cultural and artistic extracurricular activities compared to sports. Discipline and respect is a must in the school. There are psychologists that help with academics and personal issues. Sometimes bullying is overlooked, because of how busy staff can be. But most bullying happens when teachers aren’t looking and it’s up to students to report to teachers. Then, it is properly addressed.
After really suffering psychologically with stress for a long period of time, I found that the school generally didn’t care much besides sending students to psychologists or suggesting a change of schools.
This school is high stress for students with absolutely no discipline and those who struggle socialising. There are efforts to help students who feel lonely or troubled, but it’s mostly due to student collective efforts to create groups that support others.
Traditions are fun and memorable. The principal is the absolute best I’ve had. He garners the respect of almost all students.
Though, what I’ve felt... I felt ostracised when it came to being taken out of school due to stress. I desperately wanted to stay and be thought of as part of the Helpie chain. Yet, no one truly cared for the individual and more for the group. Which is to be expected.
I’d send my children to Helpmekaar. Especially if you want children who aren’t overly arrogant and self centred. This school will teach your child that there’s more than just them. They will learn to respect others well and work hard to achieve success in the big world.
It is a great school with great people. On the first day you are there they give you are there they give you a speech about bullies. I would recommend the school to any one who can come to this school
Amazing, a place where you never feel left out. Amazing sports and academic experience and prestige. There honestly is not a better school for your child to grow in. The teachers are really only there to help the children.
Helpmekaar College, dit is die plek waar almal welkom voel nadat hulle daardie eerste dag by Mnr Klaus se kantoor uitstap. Helpmekaar voel soos 'n tweede huis. Helpmekaar is die plek vir my en is vol wonderlike kinders wat almal vir mekaar omgee. Ons is een groot familie, dus wil ek jou vra, kom word deel asb♥️
I feel crap being in helpmekaar, full of toxic people and its hard to find new friends, wish i could go to another school far away. One term to describe this school is toxicness...😿 They put all the posters around the school against bullying but I think its just for a good image
SchoolParrot is a review site for schools. We are a company that believes in more transparency within schools. Our platform is open to all users. Read about SchoolParrot and our company
Reviews are published in real-time without moderation and we want to encourage our users to provide constructive feedback and keep a serious tone. The responsibility lies with the user. Read our review guidelines
En dan word daar drugs aan die kinders verkoop deur die heining van die skool!
En gays in die koshuis.
Onderwysers wat bymekaar slaap agter die skerms.......